| Sonsteek |
|
|
| Submitted by Dex | ||||||
|
SONSTEEK (Hitteslag) Progresiewe Afrikaanse Rock. In 2004 begin die tweeling broers,Wynand en Dewald,SONSTEEK met die idee om die norm van stereotipiese Afrikaanse musiek te breek. Inisieel was die band gekenmerk deur old school riff rock soos die van AC/DC en Buckcherry,maar met drommer,Reyno,het SONSTEEK gelydelik meer progresiewe idees ontwikkel. 2006 was eers die groot jaar vir die groep.Na een van hul optredes vroeg in die jaar is hulle deur VONK musiek genader en n recording kontrak aangebied.As n 3-piece het die groep gevoel hulle kort demensie vir die tipe musiek wat hulle na streef om te maak, en besluit toe om oudisies te hou vir n additionele kitaar speler. Pas terug van London was n ou vriend van Reyno opsoek na n groep wat sy musikale invloede soos System of a Down,Metalica en Joe Satriani kon waardeer. Cornell sluit Maart van dieselfde jaar by SONSTEEK aan; 3 weke voor hul die studio binnegaan om hul debut album"Breek die stilte" op te neem. Om hul groeinde progresiewe musiek te komplimenteer,was dit n maklike besluit om Nardi,net na die opname,deel van SONSTEEK se evolusie te maak. visit them at www.myspace.com/sonsteek Rock / Alternative / Progressive Upcoming Gigs for Sonsteek Add as favourites (36) | Quote this article on your site
Only registered users can write comments. Powered by AkoComment Tweaked Special Edition v.1.4.6 |
||||||
| < Prev | Next > |
|---|







Comments (2)













